Cassie gesels uit sy eie lewe en die lesse wat hy geleer het in die opvoeding van sy 4 kinders. Hy gee vir elke ouer waardevolle inligting oor die manier hoe om kinders groot te maak in deurmekaar tye.