Johan van Lill en Jacques Steyn le Roux van die Hoƫrskool Hermanus kyk na die beantwoording van lang vrae in die eksamen en na Afdeling B in die November 2011 vraestel.