Johan van Lill gesels met Jacques Steyn Le Roux van die Hoƫrskool Hermanus oor wat om in die eksamen te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.