Franja du Plessis het met die Good Morning Breakfast gesels oor die komende naweek se wedstryd tussen die Springbokke en Wallis by die Toyota Stadium.