Hoe kan my taalgebruik die menseregte van gestremde persone bevorder of skade aandoen? Lidia Pretorius vertel jou meer oor taalgebruik wat die menseregte van gestremde persone bevorder.