Die verwagting is dat graanpryse nog vir die afsienbare toekoms hoog sal bly, namate die Oekraïne weer graan begin uitvoer het. Volgens dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, kan die versterking in die Rand ‘n demper plaas op pryse. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom hieroor gesels…