Noord-Kaapse besproeiingsboere het die afgelope weke hulle uitdaging met beurtkrag om gewasse voldoende te besproei, met Suid-Afrika gedeel. Dit het die vraag laat onstaan of Suid-Afrika dalk 'n voedseltekorte in die gesig staar.
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sĂȘ daar is ontstellende syfers ten opsigte van skade wat besproeiingsprodusente ly.