Groot dele van die land het die afgelope tyd uiterse warm en droë toestande ervaar, wat tot die dood van sowat agt plaaswerkers in die Noord-Kaap gelei het. Maar Johan van den Berg, ‘n onafhanlike landbouweerkundige, deel dat toestande vir reën heelwat beter lyk in die eerste tien dae van Februarie. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May…