Die VF Plus sĂȘ boere in die Tokologo-omgewing in die Vrystaat, betaal sedert verlede jaar tot vier keer meer grondbelasting. VryheidsFront Plus-lid van die provinsiale wetgewer, Armand Cloete ...