Daar is steeds dele van Suid-Afrika wat onder droogte gebuk gaan. Dit het selfs boere genoop om hul hekke te sluit. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Sybil Visagie van Save the Sheep oor van hul droogteprojekte …
See All 1549 Episodes of "OFM Agri Hour"