Lian Bruwer, wat op TikTok bekend is as @vrystaatboertjie, het ’n unieke benadering tot die platform geneem. Hy deel graag alledaagse plaaservarings wat vir hom normaal mag wees, maar vir stedelinge ’n nuwe wêreld ontsluit.
See All 1549 Episodes of "OFM Agri Hour"