Die 44ste VKB Bieliemieliefees word vanaf Donderdag tot Sondag op Reitz aangebied. Besoekers kan uitsien na ‘n ten toonstelling van die heel nuutste landboutoerusting en -tegnologie asook die heel beste vee vanuit die omgewing. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Garry Francis wat by die skaapkompetisie betrokke is, gesels…