Die Vrystaat RPO kongres vind plaas op Donderdag 13 Junie. Johan Gunter gesels met die visie voorsitter van die RPO in die Vrystaat, Jan Hendrik Liebenberg oor wat die kongresgangers kan verwag.