Die Nasionale Rooivleis Produsente-Organisasie (RPO) het pas  aangekondig dat hulle tydens die laaste Uitvoerende Raadsvergadering besluit het om ‘n samewerkingsooreenkoms met Plaas Media te onderteken. Johan Gunter het met Deidre Louw van Plaasmedia gesels en ook met dr Frikkie Mare HUB van die RPO.