In ‘n land soos Suid-Afrika, waar landelike misdaad en plaasaanvalle ‘n ernstige bedreiging vir voedselsekerheid en ekonomiese stabiliteit inhou, speel die sekuriteitsbedryf ‘n kritieke rol in die beskerming van boere, hul werkers en produksie.