Vleispryse het nuwe rekord-vlakke in Desember bereik op die rug van ‘n veerkragtige seisoenale verbruikersvraag en beperkte voorsiening. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…