Goeie graanoeste weens verwagte goeie reënval, sowel as ‘n verwagte hoë vraag na vee is van die voorspellings vir 2022. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr WA Lombard, ‘n landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat oor hoe landbou-vooruitsigte vir die nuwe jaar lyk…