Daar is verskeie omgewingsfaktore wat tot stres by plante kan bydra. Volgens Eric Louw, van NWK se Landboubestuursdiente, is voorbeelde hiervan droogte, hitte koue en ryp. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…