Sy het sewe keer vir Idols ingeskryf, en toe sewende geƫindig. En toe wen sy die eerste reeks van Die Kontrak. Demi Lee Moore spog nou met 'n nuwe Country-album. Christelle van Tonder het met haar gesels oor haar goeie jaar.
See All 259 Episodes of "Oppiradio"