Churchil Naude is 'n rymkletskunstenaar wat nie skroom om te sĂȘ wat op sy hart druk nie. Hy gebruik sy musiek om, veral die jeug, weer trots te maak op Afrikaans. Christelle van Tonder gesels met hom oor sy liefde vir die taal.
See All 259 Episodes of "Oppiradio"