Dit vat 10 jaar om 'n oornag sukses te wees, so sĂȘ die Avri Visie liedjieskryf kompitisie 2015 wenner Herman Kleinhans van die groep TWEE. Christelle van Tonder gesels met Herman en Maria Rademan oor hulle groot sukses in 2015 en Maria wat haar werk gelos het om voltyds musiek te maak.