In 2008 is Anneli van Rooyen se stem stilgemaak deur 'n operasie, wat ernstige senuweeskade aan haar gesig gelos het. Twaalf jaar nĂ¡ haar laaste album, spog sy nou met 'n nuwe CD, NOGTANS SAL EK SING. Dit is iets wat sy nie gedink het sy weer sal kan doen nie. Christelle van Tonder gesels met haar oor die moeilike en die goeie tye.