Johan Rademan gesels met Berdene Laubscher, bestuurder van die Ceres-togryersmuseum, n.a.v. Wêreld Museumdag en wat die museum bied en behels, maar ook wat toeriste alles in die vallei van vrugbaarheid, Ceres, kan ervaar.
See All 459 Episodes of "Reis sonder grense"