Google Bard is Google se antwoord op ChatGPT, maar met ’n verskil. Die kletsbot wil jou lewe makliker maak, van die beplanning van 'n verjaardagpartytjie, die skryf van 'n e-pos tot om vrae oor moeilike onderwerpe te beantwoord.