'n Stad met die naam Kyle doen 'n beroep op naamgenote van regoor die wêreld om hom te help om 'n rekord te breek ... vir die grootste byeenkoms van Kyles.