Vir haar laaste resep van die jaar bring Sjef Maradine vir ons een van die beste nageregte wat 'n mens kan hĂȘ na 'n yslike Kersmiddagete.