Enriko Klopper gesels met Corneli van den Berg oor wat als op vanjaar se Literatuurfees by die Vrystaat Kunstefees verwag kan word.