Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Ons noem God Abba pappie
Video OptionsAdd photos and videos from your mobile device.AddAdd to your postYou cannot edit this contentThis can't be combined with what you've already added to your post.Boost postYou'll choose settings after you click Post.Post4 d5 d6 dLearn More
God op die troon maak dit hemel op aarde.
Musiek is op Youtube wat tydens die erediens gebruik is.
https://www.youtube.com/playlist?list=PL8TMbEIgOKQguZqlXEeahpfVbynnOWD9n
Alles wat jy doen, moet jy met alles binne jou doen asof dit jou laaste dag is.
Gebed vir boere en die nuwe seisoen
'n Ma verander 'n huis in 'n tuiste.
Moedersdag
Video Options
Add photos from your mobile device.
Add
Add to your post
This can't be combined with what you've already added to your post.
This can't be combined with what you've already added to your post.
Boost post
Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post.
Post
Nagmaaldiens
Die booskap van die kruis is:
'n boodskap van liefde
'n boodskap van vergifnis
'n boodskap van genesing.
Die Bybel is God se liefdesbrief aan ons elkeen. Ons het hierdie liefde leer ken toe God sy liefdesbrief (Jesus ) vir ons gestuur het
Keer terug na jou oorspronklike vorm soos God jou gemaak het.
Dit is 'n nagmaaldiens en jy is welkon om saam ons nagmaal te gebruik.
Staan op Maak 'n keuse... Kom onder die besembos uit... Veg die Goliats in jou lewe... Kry 'n nuwe pad en loop dit saam Jesus.
Nagmaal word bedien in hierdie diens. Jy is welkom om saam ons nagmaal te gebruik. Hou jou wyn en brood reg.
Sigbare God...
Altyd daar
In alles
In almal
Die wêreld is deurmekaar. Daar word gepraat van 'n nuwe normaal. Wat nou....
Gaan terug na God
Gaan terug na Jesus
Gaan erug na opbou
God gee vir ons die beste en mooiste erfenis:
Ons is na God se beeld geskape.
Ons is kinders vn God.
Ons is erfgename vn God wat die ewige lewe en 'n Vaderhuis geerf het. En bo-op dit alles is ons sonder vergewe.
Ek weet verseker my verlosser leef....twyfel jy? Luister na Dominee André en stap verseker aan met 'n lied in jou hart, want jy weet jou verlosser leef en hy hoor jou!
Video Options
Add to your post
Boost post
Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post.
Post
Jesus Bybel.....
Van eerste versie in Genesis tot in Openbaring gaan dit oor Jesus. Kom stap saam deur die Bybel
Stukkende mense kan heel word...Jesus het stukkende mense gebruik om groot dinge te doen in die Bybel...Jacob...Elia en nog meer...luister saam.
Waarom praat ek die waarheid?
Want God is 'n God van waarheid
Want Jesus het gekom om die waarheid te getuig
Want die Heilige Gees maak getuienis van die waarheid.
Ek word 'n christen genoem omdat
God se karakter
God se lewe
*God se woorde
in my lewe sigbaar is en ander dit raak sien.
DIT MAAK DAT MENSE MY 'n CHRISTEN NOEM.
God het mense in die Bybel se name verander om uiteindelik by God se plan vir hulle lewens uit te kom
Abram verander na Abraham
Jacob na Israel
Levi na Matteus
Simon na Petrus
Saulus na Paulus
Ek na christen
Los 'n mooi liefdevolle vingerafdruk in iemand se lewe, nie 'n litteken van hartseer nie.
Breek mure af en bou bruê van liefde
Nagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou.
GOD DIE VADER GOD DIE SEUN GOD DIE HEILIGE GEES 'n Gemeente wat werk erken die drie enigheid.
Hy gee die vermoeides krag,
Hy versterk dié wat nie meer kan nie.
Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,
selfs manne in hulle fleur struikel en val,
maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.
Hulle vlieg met arendsvlerke,
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle loop en raak nie afgemat nie.
Jesaja 40:29-31
Mense se kalender het 'n begin en einde. God se kalender het geen begin en geen einde...dis vir ewig en ons is oppad na God se kalender.
Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur:
Getsemane - Jesus voel verlate
Gabbata - Jesus word veroordeel
Golgota - Jesus word verbrysel
As mens stap ons ook iewers op die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.
Op die pad van lyding wat Jesus geloop het vir ons, leer ons deur saam met Hom te stap op die pad van lyding hoe om lyding, hartseer en dood te kan verwerk, want sonder God word die pad van leiding 'n hel, maar met God word dit eindlik 'n stukkie hemel omdat God so naby aan jou gekom het.
Kom op 'n ontdekkingsreis saam Dominee André en vind:
God is liefde
Jy is na God se beeld gemaak
Jy is God se tempel
God se instrumente
God se adres
Klim uit die gat van vrees
Klim uit die gat van minderwaardigheid
Klim uit die gat van depressie
Klim uit die gat van sinloosheid
Klim uit die gat van selfverwyt
Dominee André gebruik mense in die Bybel om te wys hoe God vir ons kom wys wat is 'n nuwe begin.
Nuwe begin met Adam
Nuwe begin met Noag
Nuwe begin met Abram
Nuwe begin met Moses
Nuwe begin met Nehemia
Johannes 14:6 (Boodskap)
Ek is die ‘pad’ en my Vader die ‘adres’. Wie hierdie pad loop, kom by die ware lewe uit.
Kom stap saam Dominee André op hierdie Pinkstersondag waar hy kyk na die geboorte van die kerk
Gebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly.
Almal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook.
Kom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het....
Kerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word.
So baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan.
Jesaja 53:3
Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.
Jesus stort trane oor sy kerk, oor sy mense en oor sy stad Jerusalem.
Begin van die lydensweke wat lei na die kruis kom kyk Ds André na Jesus se hartseer en hoe dit vir ons herstel bring
Jesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.
Kom kyk in die spieël van God wat jou geskape na Sy beeld.
Kom loer in die spieël van Jesus wat ons moet reflekteer in die wêreld.
Kom kyk na jou weerkaatsing in ander mense...
...en onthou jy is die ander een in hierdie verhoudinge. Verhouding met God, Jesus en ander mense. Wat jy doen is refleksie van jouself, want jy is die ander een.
Jesus het nie net kom sè wat ons moet doen om reg te lewe nie... hy was die perfekte voorbeeld.
Kom luister na Dominee André waar hy vertel wat Jesus sê in Matt 5 hoe ons gelukkig kan wees.
Jesus het aarde toe gekom om dit wat stukkend is heel te maak. Hy het gekom om mense wat verstoot, verslaaf en onderdruk is vry te maak. Jesus staan by jou deur en klop....Hy wil jou heel maak.
Deel 3
Se dankie vir ander mense:
Dankie vir familie...
Dankie vir vriende...
Dankie vir gelowiges...
Deel 1
Sê dankie vir God
God het geskep...
God het Sy Seun gestuur...
God het ons met die Heilige Gees gevul...
Een tree...
Een tree tussen jou en die dood...
Een tree tussen jou en God...
Moenie wag nie. Jesus staan voor jou deur en klop...jy moet net een tree gee na God en die ewige lewe is joune.
Kom luister na Johny (skuilnaam) wat 'n terdoodveroordeelde was, wie se een tree na die dood...een tree geword het na die hemel toe
12 Januarie 2020
Die nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping.
Die lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie.
29 Desember 2019
Prediker 3: 1,2,4 &5
Hierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind?
Dominee André
Jesaja 9:5
25 Desember 2018
Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal.
Johannes 1:1-5 & 9-14
22 Desember 2019
Geloftediens
Voortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring.
Dominee André
Lukas 2:8-14
15 Desember 2019
Dominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN"
Psalm 8:4-7
27 Oktober 2019
Dominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau.
29 September 2019
Ds André van Zyl
Vergifnis sonder versoening verander niks
Johannes 21:15-17
5 Mei 2019
Direkte vraag wat 'n eerlike antwoord van jou vra.
Direct question that asks a honest answer from you
Dit het Hy vir jou gedoen. Wat doen jy vir Hom?
That is what He has done for you. What are you doing for him?
Die Lam van God is die Een wat offer vir jou gebring het.
Die Lam van God is God se betaling vir ons sondes.
Is jy dalk in 'n woestyn in jou lewe op die oomblik? Daar is altyd hoop./ Are you maybe in a dessert in your life at the moment. There is always hope.
Jesus came to this world to show us how God created us to be like Him.
Jesus het na die wêreld toe gekom oms ons te wys hoe God ons gemaak het om soos Hy te wees.
Ds André gebruik die Onse Vader om ons te leer bid
Ds André uses Our Heavenly Father to teach us to pray