Verbruikers sal moontlik steeds meer moet betaal om die basiese voedselmandjie te kan bekostig, aangesien voedselpryse na verwagting volgende jaar dieselfde sal bly of sal verhoog - ten spyte van die geprojekteerde afname in inflasie. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher hieroor...