Die Good Morning Breakfast-span gesels met Leander Pienaar na sy terugkeer van Dakar 2023, waar hy en sy drywer Eben Basson algeheel sewende geƫindig het en met die nuwelingprys wegstap.