Chris Malan is ‘n bekende landboukundige bestuurder met meer as 30 jaar ondervinding in die besproeingsbedryf. Hy vertel, tydens sy besoek aan Noord-Kaapse landbouers, wat die uitdagings in die bedryf is en ook interessante feite oor nuwe tegnologie wat tans toegepas word.