Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.