OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Omnia bedryfshoof, Tiaan Kotze, wat een van die borge van die Boereplanne kompetisie is.