Die 2023/24 sojaboon-oes is 36% laer op 'n jaargrondslag, na raming 1,7 miljoen ton, as gevolg van swak opbrengste in verskeie streke van die land. OFM Agri se Robyn Schutte het met voorsitter van die sojaboonwerkgroep van Graan SA, Ryk Pretorius, hieroor gepraat…