Met winter is dit nie net die koue wat pla nie maar ook rotte en muise. Pulane Nel Sekepe gesels met Ian Brown die Coopers Environmental Science Professionele Plaag- beheer Bestuurder oor die produkte wat hulle beskikbaar het.
See All 2552 Episodes of "OFM"