‘n Mooi vel laat elke vrou goedvoel! Dit is natuurlik ‘n groot uitdaging in die tienerjare, wanneer omtrent 85% van tienerdogters sukkel met hormonale aknee.
Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor Tiener dogters en velgesondheid.