Dr. Jacob Modumo van die senior bestuur by OBP erken dat OBP die laaste paar jaar groot uitdagings ondervind. Hy vertel hoe OBP hoop om die agterstand uit die weg te ruim en sodoende boere gerus te stel…