OFM Agri se Pieter Moller het onlangs die Aartappels SA kongres in Kaapstad bygewoon. Daar het hy met 'n verteenwoordiger in die verwerkingsbedryf gesels en hy vertel van hulle uitdagings.