Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, oor die belangrikheid van vroeƫ spanning-ontleding en die voorkoming van uitbranding.