OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Kenneth Nel, die eienaar van The Bee Shop in Bloemfontein, oor sy avontuur in die byeboerderybedryf, die uitdagings wat hy teëgekom het, en sy raad vir voornemende byeboere.
See All 2552 Episodes of "OFM"