OFM Nuusbestuurder, Morné van Rooyen, skop ons twee-pot aftree-stelsel reeks af deur met Eric Jordaan van Crue Invest te gesels. Dit is die eerste deel van die reeks waar hulle die grondbeginsels van die stelsel bespreek
See All 2552 Episodes of "OFM"