Buitensporige hoeveelhede reën het in Januarie en die begin van Februarie boerdery-aktiwiteite in die Vrystaat tot 'n groot mate ontwrig. OFM-nuus se Lee Simmons praat met die Vrystaatse boer, Jakkals le Roux, wat in Wesselsbron boer, oor die uitwerking van die reën. Hier is Le Roux...