Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders by Bainsvlei buite Bloemfontein in die Vrystaat, bespreek die anatomie van die eier. Hy beantwoord ook die vraag - wie was eerste, die hoender of die eier? Hier is Janse van Rensburg…
See All 2552 Episodes of "OFM"