Baie ongelukkige boere in die Allanridge-omgewing het die S86-pad met bakkies en sleepwaens geblokkeer weens die Departement van Paaie se onvermoƫ om die R30-pad te herstel.
See All 2552 Episodes of "OFM"