Vaaljapies en kleursensasies, te kies en te keur. Wat bedoel jy as jy sĂȘ, " Ons mense?"
Net diesulkes wat dieselfde hoeveelheid kleurpigmente met jou deel, of die aangename geur van gesamentlikheid ?