07.02.2022 - Helpende Hand besef die belangrike rol wat kerke in ons gemeenskap speel. Daarom bied Helpende Hand op 23 Februarie ʼn kongres vir kerke aan om gemeenskappe in geloof te bou. Ons gesels nou met Hannes Noëth, die uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand en die sameroeper van die Helpende Kerke-kongres