In enige stuasie; by die werk, huis en buite, gaan dit oor verhoudings, en hulle moet aan gewerk word. Johnny deel sy wysheid met ons om ons te help om die beste en sterkste verhoudings te bou.