Rooies Strauss, sy seun Andres asook Arno en JB van School off Fire en ‘n sendeling vriend Leon is op die oomblik in Oekraine. Toe die mense die land uitvlug het Rooies en sy span ingegaan om die Evangelie van Christus te gaan verkondig en hoop te gee vir mense

Rooies deel kragtige stories van hoop en wonderwerke!