Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rand se beweging, die wiplankryery in Amerika en die begrotingsrede volgende week.