Die Ondersoekdirektoraat verwerp 'n berig in Sunday World dat die arrestasie van die ANC se nasionale voorsitter Gwede Mantashe op hande is. Die berig lui Mantashe se komende inhegtenisneming hou verband met Bosasa-sekerheids-opgraderings by sy eiendomme in Gauteng en die Oos-Kaap. Die woordvoerder van die direktoraat, Henry Mamothame, sĂȘ egter hulle het nie oor die kwessie besluit of dit bespreek nie: